Jonathan.jislaaik.com
Home Page

Photo Page

Contact Page

Favorite Links


TRAVELING
Almal wil die een of ander tyd sy sakkie pak en gaan kyk wat gaan in die węreld aan.


Hierdie "site" gaan benut word, vir daardie einste rede. Kontak Nommers
Werks Geleenthede
Travel Hints
Akommodasie
So, wat basies hier gaan gebeur in mooi Afrikaans is, die is 'n web tuiste waar mede Suid-Afrikaners mekaar gaan help.

Sodra ek van iets te hoore kom sal dit hier geplaas word,vir almal om te benut.

Voel dus ook vry om ander te help!!!!!!!!!!!


E-Mail my by jonathan@jislaaik.com, en dit sal hier geplaas word.


Geniet die "site", en HAPPY TRAVELLING!

GEBEURE OP DIE SPORTVELD

The Man
Adding captions makes my pictures more interesting.

FEESTE & GELEENTHEDE
.
jonathan@jislaaik.com

TERUGVOER OOR DIE SITE
Drop my 'n e-mail oor wat ek nog moet byvoeg, en wat jy graag meer oor wil weet!

JOU PHOTO'S, VAN JOU LAASTE TRIP
Die "niceste" sal gekies en vertoon word!
jonathan@jislaaik.com


geniet elke oomblik, al voel dit kak. jy doen dit net eenkeer!